Af |
1. | Allan Boesak het sy tronkstraf hier uitgedien |
2. | Aan hoenders of voertuie |
3. | Noormanne |
4. | Versamelnaam vir alle mense |
6. | Vise president van die 4de President van Suid-Afrika se van |
7. | Hoofstad van Rusland |
8. | Gerard Moerdyk was een |
10. | Persoon wat op 'n plaas werk |
11. | Hierdie een het 'n atoomgetal van 36 |
14. | Apus |
15. | 'n Amerikaanse deelstaat |
16. | Gebeurtenisse buite die Aarde se atmosfeer |
17. | Klein vleisetende soogdier |
18. | Bergfietswedren (2 Woorde) |
20. | Die dorp lê 40 km noord van Durban |
21. | Breedtegraad wat op ongeveer 23½° S om die aarde strek |
23. | HAT (5 Woorde) |
24. | 'n Land wat as een van die sterkste lande ter wêreld beskou word. |
25. | Ovaalvormige pitlose druiwesoort |
29. | Karl Dönitz se voorganger (2 Woorde) |
30. | Gebore 12 November 1780 te Welvanpas (2 Woorde) |
31. | Aantrekkingskrag wat twee massa's op mekaar uitoefen |
32. | Horatio Kitchener se beleid gedurende die Tweede Vryheidsoorlog. |
34. | Tuig wat gelanseer is na die Saturnus-stelsel om die planeet en sy mane te bestudeer (3 Woorde) |
35. | Die ... varkies |
36. | Studie van die mensdom |
37. | Rocco de Wet |
38. | Kragtige natuurlike elektrostatiese ontlading |
39. | Hy bring die kersgeskenke |
40. | Die handeling om jouself om die lewe te bring |
41. | Hulle het die Euro as gemeenskaplike geldeenheid voorgestel (2 Woorde) |
42. | Selfstandige naamwoord |
44. | Andre Stander het homself soms voorgedoen as een |
47. | Die ontdekking van die elektron in 1897 word aan hom toegeskryf (3 Woorde) |
48. | LX (romeins) |
49. | Die erdvark is van die familie |
50. | 'n Internasionale rugbykompetisie wat elke 4 jaar gehou word |
53. | Mokopane |
54. | Kleurlose, reuklose, smaaklose gas |
57. | Reaktiewe allotroop van suurstof |
58. | Administratiewe hoofstad van Suid-Afrika |
59. | Die rivier het sy oorsprong in die Drakensberge |
60. | 'n Rugby posisie |
61. | Een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika |
63. | Romeinse keiser in 12 v.C. (2 Woorde) |
64. | Vreemdelingehaat |
67. | Voormalige SA provinsie |
70. | 'n Eenheid van drywing |
73. | Die enigste sterrebeeld wat na ’n nie-klassieke persoon genoem is |
75. | ... is dikker as water |
77. | Koolsuurgas |
78. | Generaal en regeerder van Frankryk (2 Woorde) |
81. | In digitale stroombaanteorie is hierdie 'n tipe logiese stroombaan waarvan die afvoer slegs 'n funksie van die huidige toevoere is |
82. | Iemand wat voorsit tydens munisipale vergaderinge |
83. | 'n Voorlopige veronderstelling |
84. | Virussiekte wat beeste en varke opdoen |
89. | Dit dui op die vermoë van 'n land om self te regeer |
90. | Helleense taal |
91. | Winter maand in SA |
92. | Word gebruik vir die maak van wyn |
93. | Proses waarmee plante die energie van sonlig benut om voedsel te vervaardig |
94. | Gebied tussen die wentelbane van Mars en Jupiter |
95. | Dit word in 'n noodtoestand afgekondig |
101. | Die land se vlag is 'n wit kruis op 'n blou agtergrond |
103. | Suid-Afrikaanse operasangeres (1895, Bloemfontein – 1970, Kaapstad) (2 Woorde) |
104. | Versameling van kunsmatige voorwerpe in die ruimte wat nie meer 'n nuttige doel dien nie |
107. | Die grootste wildreservaat in Suid-Afrika |
108. | ’n Dharmiese geloof |
109. | Python molurus |
115. | Verworwe immuniteitsgebreksindroom |
116. | Duikboot |
117. | Voormalige Suid-Afrikaanse boks kampioen (2 Woorde) |
121. | Gebaseer op die Hebreeuse woord JHWH |
122. | Oorheersende politiese ekonomie |
125. | Die streek het sy naam te danke aan die Blouneus-dolfyne |
127. | Grootouerdag in Suid-Afrika is op die eerste Sondag van die maand |
130. | Strandoord in die Erongo distrik |
131. | Winterslaap |
132. | Hemelbewoner |
135. | Tydperk in die Europese geskiedenis tussen 400 en 1500 ná Christus |
136. | Staatsvorm waarby die staatsowerheid alleen religieus gelegitimeer word |
137. | Die volksverteenwoordiging van Israel |
139. | Die grootste en mees ylbevolkte provinsie van Suid-Afrika |
140. | Roofsoogdier gekenmerk deur besonder lang, sabelvormige slagtande |
141. | Suid-Afrikaanse Wetenskap-fiksie marionet televisiereeks |
142. | Die studie van die reëls wat die gebruik van 'n gegewe natuurlike taal bepaal |
143. | Soort steenkoolmyn |
144. | Hierdie gebied is op 1 Maart 1994 aan Namibië oorhandig |
149. | Onse Vader (2 Woorde) |
150. | Verstandige mens (L.) (2 Woorde) |
151. | Wet wat onder alle omstandighede geldend is |
152. | Ysvormige periode in die aarde se geskiedenis |
153. | Die regeringsetel van Nederland (2 Woorde) |
155. | Hulle is 'n etniese minderheidsgroep in Suid-Afrika |
158. | Die hoërhuis van die Parlement van Suid-Afrika |
162. | Laag in die aarde se dampkring tussen die troposfeer en die mesosfeer |
163. | Die studie van die vorm-betekenissisteem van gelede woorde |
165. | Suid-Afrikaanse taalkundige (voorl. en van) (2 Woorde) |
166. | Seks |
167. | Die ampswoning van die president van Suid-Afrika |
169. | Hierdie rustende vulkaan is naby Sutherland geleë |
170. | Die pad waarlangs een voorwerp om ’n punt in die ruimte draai |
172. | Yolandi du Toit is deur een van hulle van haar fiets gestamp |
173. | Die plek waar die son opkom |
174. | Gewilde naam wat aan die volgelinge van die Kommunistiese Party van Kambodja gegee is (2 Woorde) |
175. | Die eerste kabinet van die Unie van Suid-Afrika in 1910 was onder sy leierskap (2 Woorde) |
176. | Larry Hagman se voorletters in die bekende reeks |
180. | Afsonderlike ontwikkeling in Suid-Afrika |
181. | Die berg se hoogste punt is by Maclear se baken |
182. | Ou Afrikaanse Sondagkoerant |
184. | Oos-Randse dorp |
185. | Middelpunt van die Noordelike Halfrond |
192. | Seisoen in die kerkjaar wat vyftig dae duur |
193. | Ballade vir 'n ... |
197. | Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (afk.) |